Yesha'yahu 5:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sal in dié dag daaroor grom soos die gedreun van die see. As iemand na die aarde kyk, let op, daar is duisternis en benoudheid; selfs die lig is verduister deur dik duisternis.

Yesha'yahu 5

Yesha'yahu 5:20-30