Yesha'yahu 5:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle gebrul is soos dié van ’n leeuwyfie, hulle brul soos jong leeus; dit grom as hy die prooi gryp en wegsleep sonder dat iemand dit red.

Yesha'yahu 5

Yesha'yahu 5:26-30