Yesha'yahu 41:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

jy, wat Ek gevat het van die eindes van die aarde af en van sy verste dele geroep het en vir jou gesê het: ‘Jy is My dienskneg; Ek het jou gekies en jou nie verwerp nie;

Yesha'yahu 41

Yesha'yahu 41:4-19