Yesha'yahu 41:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

moenie vrees nie, want Ek is by jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek sal jou versterk, sekerlik sal Ek jou help en jou ondersteun met My regverdige regterhand.’

Yesha'yahu 41

Yesha'yahu 41:1-20