Yesha'yahu 38:7-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. Hierdie sal vir jou die teken wees vanaf יהוה dat יהוה hierdie ding wat Hy gesê het, sal doen:

8. “Let op, Ek sal dat die skaduwee op die trappe, wat afgegaan het met die son, op die trappe van Agaz, tien stappe teruggaan.” Die son se skaduwee het tien stappe teruggegaan op die trappe waarop dit afgegaan het.

9. ’n Geskrif van Hizkiyahu, koning van Y’hudah, nadat hy siek was en gesond geword het:

Yesha'yahu 38