Yesha'yahu 37:38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur terwyl hy hom neerbuig in die huis van Nisrokh, sy god, dat Adrammelekh en Shar’etzer, sy seuns, hom met die swaard doodgemaak het en hulle het ontvlug na die land van Ararat. Esar-Haddon, sy seun, het koning geword in sy plek.

Yesha'yahu 37

Yesha'yahu 37:30-38