Yesha'yahu 32:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want die paleis is verlate, die bevolkte stad is in die steek gelaat; die heuwel en die wagtoring het grotte geword vir ewig, ’n vreugde vir die wilde-donkies, ’n weiveld vir troppe vee.

Yesha'yahu 32

Yesha'yahu 32:9-20