Yesha'yahu 30:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op, die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה kom van ver af, Sy toorn brand en dig is Sy rookwolke; Sy lippe is vol verontwaardiging en Sy tong is soos ’n verterende vuur;

Yesha'yahu 30

Yesha'yahu 30:26-33