Yesha'yahu 30:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Die lig van die maan sal wees soos die lig van die son en die lig van die son sal sewe keer helderder wees, soos die lig van sewe dae, op die dag wanneer יהוה die breuk van sy volk opbind en die pyn van hulle wond genees.