Yesha'yahu 30:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dan sal Hy reën gee vir die saad wat jy in die grond sal saai en brood van die opbrengs van die grond en dit sal ryk en oorvloedig wees; op daardie dag sal jou vee op ’n ruim weiveld wei.

Yesha'yahu 30

Yesha'yahu 30:18-31