Julle sal jul gesnede beelde, oorgetrek met silwer, asook die gegote beelde, oorgetrek met goud ontreinig. Julle sal hulle verstrooi as ’n onrein ding en sê: “Weg daarmee!”