O volk in Tziyon, inwoner van Yerushalayim, jy sal nie langer huil nie. Hy sal sekerlik onverdiende guns bewys op die klank van jou uitroep; wanneer Hy dit hoor, sal Hy jou antwoord.