Yesha'yahu 30:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom verlang יהוה om onverdiende guns aan julle te wys en daarom wag Hy van bo om vir julle om te gee, want יהוה is ’n God van regverdige oordeel; hoe geseënd is almal wat na Hom verlang!

Yesha'yahu 30

Yesha'yahu 30:10-22