Yesha'yahu 24:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Let op, יהוה verwoes die aarde, vernietig dit, misvorm sy oppervlakte en verstrooi sy inwoners.

2. Die mense sal wees soos die priester, die slaaf soos sy meester, die slavin soos haar meesteres, die koper soos die verkoper, die uitlener soos die lener, die skuldeiser soos die skuldenaar.

3. Die aarde sal heeltemal verwoes en heeltemal geplunder wees, want יהוה het hierdie boodskap gespreek:

Yesha'yahu 24