Yesha'yahu 24:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die mense sal wees soos die priester, die slaaf soos sy meester, die slavin soos haar meesteres, die koper soos die verkoper, die uitlener soos die lener, die skuldeiser soos die skuldenaar.

Yesha'yahu 24

Yesha'yahu 24:1-5