Yesha'yahu 23:3-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. oor baie waters. Die graan van die Nyl, die oes van die Rivier (Eufraat) was haar inkomste en sy was die mark van nasies.

4. Wees beskaamd, o Tzidon, want die see, die vesting van die see, praat en sê: “Ek het geen geboortepyne gehad of geboorte gegee nie, ek het geen jongmanne grootgemaak of maagde opgevoed nie.”

5. As die verslag Mitzrayim bereik, sal hulle in benoudheid wees oor die verslag van Tzor.

6. Vaar oor na Tarshish; huil, o inwoners van die kusland!

Yesha'yahu 23