Yesha'yahu 22:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“In daardie dag,” verklaar יהוה-Tzva’ot, “sal die pen wat in ’n stewige plek ingeslaan is padgee; dit sal afbreek en val en die vrag goed wat daaraan hang, sal afgesny word, want יהוה het gepraat.”

Yesha'yahu 22

Yesha'yahu 22:19-25