Yesha'yahu 16:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom sal Ek jou bitterlik laat huil met die huil van Ya’zer, vir die wingerd van Sibmah; Ek sal jou deurdrenk met jou trane, Heshbon en El’aleh, want die uitroepe oor jou somervrugte en jou oes het weggeval.

Yesha'yahu 16

Yesha'yahu 16:6-14