Yesha'yahu 16:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want die velde van Heshbon het verwelk, die wingerde van Sivmah; die meesters van die nasies het sy keurtrosse vertrap, wat so ver as Ya’zer gekom het en in die woestyne ingedwaal het; sy ranke het hulleself uitgesprei en oor die see gegaan;Yir 48:32,33

Yesha'yahu 16

Yesha'yahu 16:1-14