Yesha'yahu 1:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wee ’n sondige nasie; ’n volk neergedruk met skuld, nageslag van wetteloses, seuns wat korrup optree! Julle het יהוה verlaat. Julle het die Afgesonderde van Yisra’el verag, julle het van Hom af weggedraai.

Yesha'yahu 1

Yesha'yahu 1:1-13