Yegezk'el 8:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Hy vir my: “Het jy gesien, seun van ’n mens, wat die oudstes van die huis van Yisra’el in die donkerte doen, elkeen in sy kamer van uitgekerfde beelde? Want hulle dink: ‘יהוה sien ons nie; יהוה het die land verlaat.’”

Yegezk'el 8

Yegezk'el 8:4-18