Yegezk'el 8:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Voor hulle het sewentig oudstes van die huis van Yisra’el gestaan, met Ya’azanyahu, die seun van Shafan, tussen hulle, elkeen met sy wierookpot in sy hand en die geur van die wolk van wierook het opgestyg.