Yegezk'el 46:22-24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. In die vier hoeke van die hof was daar omringde howe, veertig el lank en dertig breed; hierdie vier in die hoeke was dieselfde grootte.

23. Daar was ’n ry met steenwerk reg rondom in hulle, om al vier en daar is kookplekke gemaak onderaan die rye reg rondom.

24. Toe sê hy vir my: “Hierdie is die kookplekke waar die bedienaars van die huis die offers van die mense moet kook.”

Yegezk'el 46