Yegezk'el 47:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het hy my teruggebring na die deur van die huis en let op, water het van onder die drumpel van die huis, na die ooste toe, gevloei en die water het afgevloei van onder, van die regterkant van die huis af, vanaf suid van die altaar.

Yegezk'el 47

Yegezk'el 47:1-2