Yegezk'el 20:40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want op My afgesonderde berg, op die hoë berg van Yisra’el,” verklaar יהוה-God, “daar sal die hele huis van Yisra’el, almal van hulle, My dien in die land; daar sal Ek hulle aanvaar en daar sal Ek julle bydraes en die keur van julle gawes soek, saam met al julle afgesonderde dinge.

Yegezk'el 20

Yegezk'el 20:33-44