Yegezk'el 20:39 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wat julle betref, o huis van Yisra’el,” so sê יהוה-God: “Gaan, dien elkeen sy afgode, maar later sal julle sekerlik na My luister en My afgesonderde Naam (Karakter en Outoriteit) nie langer onteer met julle gawes en julle afgode nie,

Yegezk'el 20

Yegezk'el 20:30-43