Spreuke 25:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Soos een wat ’n kledingstuk wegvat by sy naaste in koue weer, soos een wat sand gooi op die snare van ’n musiekinstrument, soos een wat ’n gebroke gees teister, soos ’n vismot op ’n kledingstuk en ’n boorwurm op ’n boom, so is die effek van smart op die verstand, wil en emosie van ’n man.Rom 12:20

Spreuke 25

Spreuke 25:19-25