Soos ’n slegte tand en ’n geswikte voet, so is vertroue op ’n onbetroubare man in die tyd van moeilikheid.