Rut 2:21-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. Rut sê vir haar skoonmoeder: “Hy het ook vir my gesê: ‘Jy moet naby my diensknegte bly totdat die oes klaar is’”.

22. Na’omi het vir Rut, haar skoondogter, gesê: “Gelukkig is jy, my dogter, dat jy naby sy diensmeisies gebly het en niemand jou kwaad aangedoen het op die land wie se eienaar jy nie geken het nie.”

23. Sy het naby die diensmeisies van Bo’az gebly om are op te tel tot die einde van die gars oes en die koring oes. Rut het by haar skoonmoeder gebly.

Rut 2