Rut 2:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Na’omi het vir Rut, haar skoondogter, gesê: “Gelukkig is jy, my dogter, dat jy naby sy diensmeisies gebly het en niemand jou kwaad aangedoen het op die land wie se eienaar jy nie geken het nie.”

Rut 2

Rut 2:14-23