6. Ons het verskillende gawes volgens die onverdiende guns wat aan ons gegee is: daar is dié van profesie, na die maat van sy vertroue;
7. daar is dié van bediening, vir die een in Sy bediening; daar is dié van lering, wie in Sy lering is;
8. daar is dié van ’n vertrooster, wat in Sy vertroosting is; ’n gewer in vrygewigheid; ’n leier met ywerigheid; daar is dié vir een wat omgeedade bewys met blymoedigheid.
9. Laat jou liefde sonder misleiding wees, haat wat boos is en klou aan die goeie;
10. wees jy aangetrokke teenoor jou broers en wees lief vir mekaar; gaan jy voor in die eerbetoning van mekaar;