Romeine 12:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daar is dié van ’n vertrooster, wat in Sy vertroosting is; ’n gewer in vrygewigheid; ’n leier met ywerigheid; daar is dié vir een wat omgeedade bewys met blymoedigheid.

Romeine 12

Romeine 12:1-12