Rigters 8:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het gesê: “Dit was my broers, die seuns van my moeder. So waar as יהוה leef, as julle hulle net laat leef het, sou ek julle nie doodgemaak het nie.”

Rigters 8

Rigters 8:12-23