Rigters 8:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe vra hy vir Zevag en Tzalmuna: “Watter manne was dit wat julle by Tabor doodgemaak het?” Hulle antwoord: “Hulle was soos u, elkeen het gelyk soos die seun van ’n koning.”

Rigters 8

Rigters 8:9-19