Rigters 19:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hulle Y’vus nader, was die dag amper verby en die dienskneg sê vir sy meester: “Kom, asseblief en laat ons uitdraai na hierdie stad van die Y’vusiete en daarin oornag.”

Rigters 19

Rigters 19:4-21