Rigters 19:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Die man was egter nie gewillig om die nag oor te bly nie en hy het opgestaan en vertrek en saam met ’n paar opgesaalde donkies en sy byvrou by ’n plek oorkant Y’vus (dit is Yerushalayim) aangekom.