Psalms 97:10-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. Julle wat יהוה liefhet, moet die boosheid haat! Hy bewaar die lewens van Sy afgesonderdes; Hy bevry hulle uit die hand van die bose.

11. Die lig skyn vir die onpartydig-opregte en blydskap vir die opregtes van verstand, wil en emosie.

12. Verheug julle in יהוה, regverdiges en loof en dank met hande uitgestrek by die herinnering aan Sy afgesonderdheid!Open 5:9

Psalms 97