Psalms 98:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n Gedig met instrumentale musiek. Sing tot יהוה ’n nuwe lied, want Hy het wonderlike dinge gedoen; Sy regterhand en Sy afgesonderde arm het vir Hom die oorwinning gebring.

Psalms 98

Psalms 98:1-9