Psalms 81:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vir die musiekleier: op ’n Gittitiese harp, ’n gedig van Asaf, met instrumentale musiek. 2 Sing van vreugde tot God, ons sterkte; roep uit van vreugde tot die God van Ya’akov!

Psalms 81

Psalms 81:1-9