Psalms 80:3-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. Lei ons weer, o Magtige God en laat U gesig skyn en ons sal gered word.

4. O יהוה, God van die leërmagte, hoe lank sal U kwaad wees teen die gebed van U volk?

5. U voed hulle met die brood van trane en gee vir hulle trane in oorvloed om te drink.

6. U het van ons ’n grap gemaak teenoor ons bure en ons vyande lag teenoor hulleself.

Psalms 80