Psalms 80:18-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. Ons sal nie van U af teruggaan nie; herstel ons en ons sal U Naam (Karakter en Outoriteit) aanroep.

19. Lei ons weer, o יהוה, God van die leërmagte, laat U gesig skyn en ons sal gered word.

Psalms 80