Psalms 79:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het die lyke van U diensknegte aan die voëls van die hemel as kos gegee, die vlees van U afgesonderdes aan die wilde diere van die land.

Psalms 79

Psalms 79:1-12