Psalms 79:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n Gedig van Asaf, met instrumentale musiek. O God, ander nasies het in U erfenis ingekom; hulle het U afgesonderde tempel onteer; hulle het Yerushalayim in puinhope gelaat.

Psalms 79

Psalms 79:1-9