Psalms 78:66-69 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

66. en Hy het Sy teëstanders laat terugdeins, hulle in ’n ewige verwerping gesit.

67. Meer nog, Hy het die tent van Yosef geweier en die stam van Efrayim het Hy nie gekies nie,

68. maar Hy het die stam van Y’hudah gekies, die berg Tziyon wat Hy liefhetYeg 40:2; Yeg 43:7

69. en Sy Afgesonderde Plek gebou op ’n hoë plek en dit vir ewig op die aarde gevestig.

Psalms 78