Psalms 78:53-55 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

53. Hy het hulle veilig gelei sodat hulle nie bang was nie, maar die see het hulle vyande oorweldig

54. en Hy het hulle gebring na die grens van Sy Afgesonderde Plek, na hierdie berg, wat Sy regterhand besit het.

55. Hy het die ander nasies voor hulle uit verdryf en aan hulle ’n erfenis gegee deur mate en die stamme van Yisra’el in hulle tente laat bly.

Psalms 78