Psalms 78:20-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Let op, Hy het die rots geslaan dat waters uitvloei en die strome oorvloei; kan Hy brood ook gee, kan Hy kos gee vir Sy mense?

21. יהוה het dit gehoor en daarom kwaad geword; ’n vuur is dus aangesteek teen Ya’akov en woede het ook opgekom teen Yisra’el

22. omdat hulle nie in God geglo en in Sy verlossing vertrou het nie

Psalms 78