Psalms 70:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Vir die musiekleier: van Dawid tot herinnering. 2 O God, maak gou om my te bevry, o יהוה, maak gou om my te help!

2. Laat hulle wat my lewe soek, beskaamd staan en verward wees; laat hulle wat my ongeluk begeer omgedraai en deurmekaar gemaak word.

Psalms 70