Psalms 70:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Laat hulle wat my lewe soek, beskaamd staan en verward wees; laat hulle wat my ongeluk begeer omgedraai en deurmekaar gemaak word.

Psalms 70

Psalms 70:1-5