Psalms 69:33-36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

33. want יהוה luister na die behoeftiges en verag nie Sy gevangenes nie.

34. Laat hemel en aarde, die seë en alles wat daarin beweeg, Hom duidelik en helder loof,

35. want God sal Tziyon red en die stede van Y’hudah bou.

36. Sy diensknegte sal daarin bly; hulle wat Sy Naam (Karakter en Outoriteit) liefhet sal daarin woon.

Psalms 69