Psalms 68:35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

O God, U word vereer vanuit U Afgesonderde Plek; dit is die God van Yisra’el wat sterkte en krag aan Sy volk gee. Geseënd is God!

Psalms 68

Psalms 68:26-35